Die Hoff vergiftig homself David Hasselhoff is die naweek in die Cedars-Sinai Medical Center in Los Angeles opgeneem weens alkoholvergiftiging.