Die Hoff vergiftig homself

David Hasselhoff is die naweek in die Cedars-Sinai Medical Center in Los Angeles opgeneem weens alkoholvergiftiging. Sy 16-jarige dogter Hayley het hom bewusteloos aangetref in sy huis in Encino, Kalifornië.

Lewer kommentaar

Leave a Reply