Argeoloë praat gereeld van antieke godsdienste, maar wat is godsdiens? Professor David Lewis-Williams, emeritus-professor aan die Universiteit van die Witwatersrand raak die onderwerp aan in ‘n praatjie by die Origins Centre op Dinsdag, 20 Maart 2012. Professor Lewis-Williams sal die agtergrond gee van godsdiens, soos hy dit uitlê in sy boeke The Mind in the …
