Vliegduiwe Ek het gehoor hulle gaan nou vliegduiwe met papegaaie begin kruis … sodat hul kan rigting vra as hulle verdwaal.