Trippe, trappe, trone
Die varkies in die bone,
Die koeitjies in die klawer,
Die perdjies in die hawer,
Sleutelwoord Argiewe:Die Skatkis
Oupa het ’n vark gery
Ta, rara, ra, boemtie-y,
Oupa het op ’n vark gery,
Afgeval en seergekry,
Opgeklim en weer gery,
Ta, rara, ra, boemtie-y.
