Trippe, trappe, trone
Die varkies in die bone,
Die koeitjies in die klawer,
Die perdjies in die hawer,

Die eendjies op die waterplas,
Die gansies op die groene gras,
Ek wens dat kindjie groter was
Om al die diertjies op te pas.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Watter jaar is Trippe Trappe Trone oorspronklik gepubliseer?

Lewer kommentaar

Leave a Reply