Sai & Katallies (se Long Walk to Freedom)
In ons soeke na ontsnaproetes uit ons “tronke”, vergeet ons soms die sleutel van die sel in ons broeksak.

Sai en Katallies se Long Walk to Freedom wys daarop, al stap jy fisies agter vryheid aan, al vlug jy landuit, sal jy nooit vrykom van bitterheid as jy nie vergewe nie. Klaas glo dat hy vry sal wees as hy Nelson Mandela se stem hoor. Sarah sluit die tronksel van haar mishandeling oop as sy vir Klaas sê: “Loop!”

Met: Rozella Mitchell, Quinton Stuurman en Joan Jacobs

Deur/Regie: Wendy Anthonie

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R95
Plek: Arena, Kunstekaap, Kaapstad
Datum: 28 April, 12:00 | 29 April, 14:00
Suidoosterfees 2018


Sai & Katallies (se Long Walk to Freedom)

Sai & Katallies (se Long Walk to Freedom)


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar