Die Fledermaus
Na hul uitmuntende sukses in Menotti se The Old Maid and the Thief snoer dirigent Johannes Slabbert en verhoogregisseur Raimondo van Staden weer kragte om Die Waltz-Koning se Die Fledermaus weer te laat herleef.

Met: Sandile Sikhosana, Brittany Hope Smith, Frances du Plessis en andere.

Dirigent: Johannes Slabbert
Verhoogregisseur: Raimondo van Staden
Ontwerper: Alfred Rietman
Verhoogbestuurder: Dian Harcovecchio
Vervaardiger: AGL Opera

Genre: Operette
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R120
Plek: kykNET-teater, Kunstekaap, Kaapstad
Datum: 27 April, 12:00 | 28 April, 20:00 | 29 April, 14:00 2018
Suidoosterfees 2018


Die Fledermaus

Die Fledermaus


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar