Jong man sterf in wyntenk ‘n Jong man is dood toe hy in ‘n wyntenk op die plaas Doornkraalplaas in die Oos-Kaap geval het.