Jong man sterf in wyntenk

‘n Jong man is dood toe hy in ‘n wyntenk op die plaas Doornkraalplaas in die Oos-Kaap geval het.

Hy was besig om die tenk te roer toe die ongeluk plaasgevind het.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply