Wat is ‘n huis tog sonder ‘n moeder?
‘n Moeder soos die van my?
Sy is altyd daar, al is sy weg van my,
bly sy steeds ‘n dierbare moeder vir my.
Wat is ‘n huis tog sonder ‘n moeder?
‘n Moeder soos die van my?
Sy is altyd daar, al is sy weg van my,
bly sy steeds ‘n dierbare moeder vir my.