Ellsworth Kelly, skilder, beeldhouer en drukkunstenaar, is oorlede in die ouderdom van 92 jaar. Sy werk oor sewe dekades het gesorg dat mens hom onthou as een van die voorste abstrakte kunstenaars.