#KKNK Horison Die woord “horison” spreek van die toekoms en hoop, van dit waarna die mens streef, en dit wat altyd net buite bereik lê.