#KKNK Horison

Horison,
Roekeloos,
8 April.

Die woord “horison” spreek van die toekoms en hoop, van dit waarna die mens streef, en dit wat altyd net buite bereik lê.

Dit is waar elke dag gebore word en ook waar elke dag sterf. Soms is dit ’n vae gedagte en ander kere ’n duidelike eindstreep, maar dit spreek altyd van die mens
se hunkering.

Elvis Blue gaan die gehoor deur middel van stories en musiek op ’n reis na die horison van die hart neem.

* Debuut *

Met: Elvis Blue en musikante
Teks en vertaling: Elvis Blue
Regie: Elvis Blue en Deon Opperman
Musiek: Elvis Blue
Vervaardiger: Elvis Blue Music CC

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 140
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 8 April: 17:30; 9 April: 16:00

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply