Onderweg, wat op die onlangse Woordfees in Stellenbosch met ´n staande ovasie begroet is, gebruik die gedigte van Elisabeth Eyebrs en ook Emily Dickinson, met wie Eyebers dikwels vergelyk word, as teks. Die mezo-sopraan, Marica Otto, begelei deur Elna van der Merwe, sing liedere van Herman van Veen, Kurt Weil, Robert Schumann, Roelof Temmingh, Waldo …
