Een van die groot stemme van sy generasie, agtmalige genomineerde en tweemalige GRAMMY®-bekroonde jazz-sanger Gregory Porter, keer later vanjaar terug na Suid-Afrika om plaaslike aanhangers te vermaak met ‘n konserttoer in drie stede.