Suru (Fins vir “hartseer”) beskryf ongetwyfeld hoe alle musikante gevoel het aan die begin van die landwye kwarantyn.
Sleutelwoord Argiewe:Finland
Kan jy jou vrou op jou rug dra?
Die jaarlikse vroudra-kampioenskap in Finland vier vanjaar sy 21ste bestaansjaar.
Elke mens het die reg op breëband Internet
Finland het pas die eerste land in die wêreld geword om wetgewing te aanvaar wat elke burger die reg gee tot breëband toegang tot die Internet.
