Kan jy jou vrou op jou rug dra?

Die jaarlikse vroudra-kampioenskap in Finland vier vanjaar sy 21ste bestaansjaar. 50 paartjies van 12 lande het aan dié internasionale deelgeneem. Die eerste prys? Die vrou se gewig in bier!

Lewer kommentaar

Leave a Reply