Live in Confused?

Nik Rabinowitz se jongste is ’n mengelmoes van sy ou werk en nuwe grappe. En soos almal weet is daar geen tekort aan nuwe materiaal vir ’n skerpsketser in Suid-Afrika nie.

En kyk, in Suid-Afrika het ons mos nodig om te lag en Rabinowitz het nuwe doeke nodig vir die baba, so gaan kyk … en moenie vergeet om nou en dan te lag nie.

Live in Confused? Is 13 en 14 Julie by Die Boer in Durbanville. Kaartjies is R130 en kan bespreek word by 021 979 1911.

Nik Rabinowitz
Nik Rabinowitz

(foto: Jonx Pillemer)

Lewer kommentaar

Leave a Reply