Goedkoop opposisie vir DSTV amper hier Oor minder as drie maande behoort Suid-Afrikaners toegang te kry tot ‘n nuwe betaaltelevisie-operateur – vir slegs R99.