Is God se vrou uit die Bybel geskryf? Francesca Stavrakopoulou, dosent in teologie aan die Universiteit van Exeter in Brittanje, beweer dat God ’n vrou gehad het.