Is God se vrou uit die Bybel geskryf?

Francesca Stavrakopoulou, dosent in teologie aan die Universiteit van Exeter in Brittanje, beweer dat God ’n vrou gehad het.

Stavrakopoulou het bewyse hiervoor gevind in antieke tekste en argeologiese opgrawings in Sirië. Artefakte wat in Egipte gevind is verwys ook na ’n goddelike paar.

Hierdie bevindings word onder andere ondersteun deur J. Edward Wright, president van die hoogaangeskrewe Albright Institute for Archaeological Research in Israel.

Lees die volle storie by GOD’S WIFE EDITED OUT OF THE BIBLE — ALMOST

Lewer kommentaar

Leave a Reply