Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die “siekverveelde uitdrukking” op sy gesig en sy ingebore rebelsheid.
Sleutelwoord Argiewe:François Verster
#Woordfees François Verster Omega, oor en uit
François Verster vertel aan Dana Snyman van sy avonture tydens basiese opleiding en sy dienspligtyd as onderwyser vir Boesmankinders op die basis Omega.
