Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die “siekverveelde uitdrukking” op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse aan Dana Snyman van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met ’n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as ’n argivaris.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
