“‘n Musikale viering van ‘n hartroerende deel van ons kultuur en geskiedenis. ‘n Kykie in ‘n wêreld wat al vir sommige vergete is.”
Huistoe is ‘n musikale fantasiegesprek tussen uiteenlopende siele: familielede, vriende, vreemdelinge wat woonagtig was in die destydse Distrik Ses. Op een of ander manier is ons almal verbind tot hierdie plek wat die regering ons nie wou gun nie.
Was dit dalk die enigste tyd en plek waar daar ‘n werklike “rainbow nation” was. “Sometimes a thought like that could cross your mind …” Kom, kom ons gaan Huistoe!
* DEBUUT *
Regie Alistair Izobell
Musiekregisseur Donveno Prins
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R80, R100, R150, R200
Plek: Kunstekaap Operahuis, Kaapstad
Datum: Woensdag 27 April 19:00-20:00, Saterdag 30 April 11:00-12:00
Huistoe,
Roekeloos,
12 April 2016.