Kinders wat rook Frieke Janssens se reeks Smoking Kids vra vrae oor die media en hulle rol in die gebruik van sigarette.