Rebecca Davis vra vir Gareth van Onselen, Onkgopotse JJ Tabane en Richard Poplak hoe hulle omstrede onderwerpe hanteer en die trolle en teikens op die rug wat daarmee saam kom.
Sleutelwoord Argiewe:Gareth van Onselen
Holy Cows
Die uitgesproke politieke kommentator Gareth van Onselen skryf oor die heilige koeie in ons samelewing, veral kulturele praktyke wat indruis teen die Grondwet maar algemeen aanvaar word.
