Die uitgesproke politieke kommentator Gareth van Onselen skryf oor die heilige koeie in ons samelewing, veral kulturele praktyke wat indruis teen die Grondwet maar algemeen aanvaar word.
Holy Cows / Gareth van Onselen — Tafelberg, 26 Junie 2015; 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780624066200
Holy Cows,
Bettie Blom,
7 Augustus 2015.
