DJ Opperman Versamelde poësie

Versamelde poësie is oorspronklik in 1987 gepubliseer en bevat al DJ Opperman se digbundels wat oor ’n tydperk van byna dertig jaar verskyn het: Heilige beeste, Negester oor Ninevé, Joernaal van Jorik, Engel uit die klip, Blom en baaierd, Dolosse, Kuns-mis, Edms. Bpk. en Komas uit ’n bamboesstok.

In sy negetal digbundels het hy ’n poëtika tot ontplooiing gebring wat byna onoortroffe is in Afrikaans.

DJ Opperman Versamelde poësie word op 25 Oktober 2015 vrygestel.

DJ Opperman Versamelde poësie / DJ Opperman — Tafelberg, 25 Oktober 2015; 624 p. ; sagteband. — ISBN 9780624075868

DJ Opperman Versamelde poësie,
Bettie Blom,
8 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply