Struisvoël

Op die plaas Vrede, langs die Gamkarivier in die Klein-Karoo, spoel drie kinders op 16 Desember 1880 soos opdrifsels uit twee verbondsriviere saam: Bloedrivier en die Gxara..

In die Blanckenbergs se plaaskombuis ontstaan op hierdie dag ’n verbintenis tussen Klein Sarel, Victoria en Marja, ’n voorbeskikte lot wat ’n leeftyd sou duur. Drie struisvoëls wat in vloedwater voortdryf, langnekmaste sonder seil.

Struisvoël word op 15 Oktober 2015 vrygestel.

Struisvoël / Johan Fourie — Tafelberg, 15 Oktober 2015; 272 p. ; sagteband. — ISBN 9780624075585

Struisvoël,
Bettie Blom,
8 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply