My moed is die vlinder / wat deur die lemoen / bloeisels speel, / en onbewus-welwetend sy lot / in gif verseël.
Sleutelwoord Argiewe:Gideon C du Toit
Kakhuis by die mall
Ek beskou myself as ‘n redelike getroue landsburger, dalk so effe van die pad of met tye, maar vir die grootste deel, hou ek my by reëls en regulasies.
