Google Play Movies ook nou in Suid-Afrika Aanvanklik wou hulle net apps, speletjies en boeke aan ons verkoop. Toe kom die musiek en nou is dit flieks.