Die Annerkant die Berg-fees, aangebied by verskeie wynkelders in die pragtige Breedekloof-wynvallei, bied ‘n unieke ervaring in die hartjie van die wynland.