Donderdag-middag, 14 September, skakel Darren Scott, van Radio 5, vir Graham Joffe, oud-sportman, in sy hotel in Sydney, Australië. Dit was glo in die vroeë oggend-ure in Australië.