Die Chinese kunstenaar DAL het nog ‘n merk in Kaapstad gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Guguletu
Polisie aan die slaap
Daniel Landingwe, voorsitter van Guguletu se gemeenskapspolisieforum, het gaan ondersoek instel by Nyanga se polisiekantoor nadat hy vyf keer die kantoor gebel het en nie kon antwoord kry nie.
