Daniel Landingwe, voorsitter van Guguletu se gemeenskapspolisieforum, het gaan ondersoek instel by Nyanga se polisiekantoor nadat hy vyf keer die kantoor gebel het en nie kon antwoord kry nie.
Met sy aankoms by die polisiekantoor het hy glo al die beamptes aan die slaap gevind.
