Die Melkbos Passie Paasfees 2006 in Melkbosstrand beloof iets uniek – met ‘n aanbieding van ‘n unieke passiespel – eie aan Afrika!