Blou labarint is ‘n nuwe woordkuns-produksie uit die pen van die Kaapse skrywer en regisseur, Snowy Krüger, wat ‘n unieke blik bied op die mens se universele soeke na sin in die lewe.
Sleutelwoord Argiewe:Snowy Krüger
Die Melkbos Passie
Paasfees 2006 in Melkbosstrand beloof iets uniek – met ‘n aanbieding van ‘n unieke passiespel – eie aan Afrika!
