Van die gewildste produksies by vanjaar se Aardklop kunstefees is ‘n hele paar wat die lagspiere behoorlik gaan laat werk.
Sleutelwoord Argiewe:Hannes Muller
Groet die grotman
Die Afrikaanse vertaling van Rob Becker se solostuk, Defending the Caveman, het aan Groet die Grotman ‘n Naledi-benoeming besorg as beste produksie van ‘n revue.