Die idee vir Afrikamasutra is gebore uit ‘n gaping wat in die Afrikanerpsige of verwysingsraamwerk opgelet is. Jy is of ‘n getroude koek, of jy is ‘n ongetroude tert met losse sedes.