Henri Alant is terug met sy splinternuwe enkelsnit “Wat Dit Vat” – ’n lied wat reeds landwyd belangstelling wek en luisteraars diep raak met sy boodskap van hoop, volharding en menslikheid.
Sleutelwoord Argiewe:Henri Alant
Vergeet My Hier
Stephan Visagie, ‘n gerekende sanger en liedjieskrywer in die Afrikaanse musiekbedryf, het in samewerking met die talentvolle musikant, Henri Alant, ‘n nuwe enkelsnit vrygestel genaamd “Vergeet My Hier”.
