Wetenskaplikes vind oorsprong van Aids

Navorser Bette Korber en kollegas het na bewering verlede Dinsdag, met behulp van ´n kragtige rekenaar by die Los Alamos Nasionale Laboratorium, die oorsprong van die Aids-virus bepaal. ‘n Rekenaarmodel is gebruik om die verskeie mutasies van die HIV virus te bereken en te bepaal wanneer dit van sjimpansees tot die mens oorgedra is. Die …