Die Afrikaanse Taalmuseum kuier vanjaar vir die eerste keer op die Woordfees. Een van die opwindende persone wat ons na die fees bring, is die baie bekende Afrikaanse rolprentster en grapmaker, Al Debbo.