In die gewilde TV-reeks JAN nooi die bekroonde sjef en kulinêre genie, Jan-Hendrik van der Westhuizen, kykers om te ervaar hoe hy die Franse en Suid-Afrikaanse kookkuns bymekaar bring in sy restaurant JAN, in Nice Frankryk.