Die dans van die watermeid Welkom in Willowmore in die Groot-Karoo. Die mense is gelowig – en selfs meer bygelowig.