Welkom in Willowmore in die Groot-Karoo. Die mense is gelowig – en selfs meer bygelowig.
Kyk mooi en jy sal die Watermeid sien, die een wat verlossing bring, die misvormde wese – half mens, half vis.
En spook dit nog hier? Dis na dié landskap dat Kim terugkeer vir haar ouma se begrafnis – en na al die herinneringe wat dit bring. ‘Hoor vir Ant Mil. Is tog die Watermeid wat ons moet red.’
Met: Rehane Abrahams, Celeste Matthews-Wannenbürgh, Elton Landrew, Ephraim Gordon en Gretchen Ramsden
Regisseur: Jason Jacob
Teks: Amee Lekas
Choreografie: Deidre Jantjies
Stel- en kostuumontwerp: Birrie le Roux
Beligtingsontwerp: Patrick Curtis
Produksie-assistent: Enrico Hartzenberg
Verhoogbestuur: Marisa Steenkamp
Vervaardiger: Mana Masjien
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/10
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 2 Maart 20:30 | 3 Maart 10:00 & 12:30 | 4 Maart 20:30 | 5 Maart 20:30
Woordfees 2018
Die dans van die watermeid
Die dans van die watermeid
Roekeloos
2.5