G-Force herinner aan G.I. Joe: The Rise of Cobra, net met meer hare, baíé meer hare.
Sleutelwoord Argiewe:Jerry Bruckheimer
Pearl Harbour
Meeste mense het boeke op hul koffietafels. Meeste van die selle mense het nog nooit een van die boeke gelees nie. Meeste van die boeke het in alle geval net prentjies in. Michael Bay se Pearl Harbour is ´n voorbeeld van ´n koffietafelfliek.
