Alle eer aan die grafiese kunstenaars wat die stukke metaal laat koppe stamp. Hulle is die sterre van Transformers: Revenge of the Fallen.
Sleutelwoord Argiewe:Michael Bay
Transformers
Al wat jy moet weet van Transformers is dat ‘n Autobot ‘n goeie robot is en ‘n Decepticon ‘n slegte wat mense sal doodmaak.
Pearl Harbour
Meeste mense het boeke op hul koffietafels. Meeste van die selle mense het nog nooit een van die boeke gelees nie. Meeste van die boeke het in alle geval net prentjies in. Michael Bay se Pearl Harbour is ´n voorbeeld van ´n koffietafelfliek.
