Die regering gaan sy eie koerant, Vuk’uzenzele, uitgee met die omstrede Jimmy Manyi aan die stuur.
Sleutelwoord Argiewe:Jimmy Manyi
Manyi was dalk reg
Daar woed ’n storm om die kop van Jimmy Many. Kyk mens egter na die voorgestelde nuwe arbeidswetgewing, sal bruin mense dalk geen ander uitweg hê as om die Wes-Kaap te verlaat nie.
‘te veel bruinmense in die Wes-Kaap’
“Die Demokratiese Alliansie (DA) het Donderdag uitgevaar teen die opmerkings wat Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder, teenoor bruinmense in die Wes-Kaap gemaak het.”
