Jonk vs Oud

Johan Rossouw het onlangs geskryf oor die Afrikaner debat: “Opmerklik in die debat is egter die afwesigheid van die gesprek tussen die jonger en ouer generasies … Weens die abnormale situasie waarin die Afrikaner gemeenskap hom na die val van apartheid bevind, kan die jonger en ouer generasies egter in ´n meer produktiewe verhouding staan …